Spreuke 27:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Die wonde wat toegedien word deur een wat liefhet, is getrou,+ maar die soene van ’n hater moet afgesmeek word.+ Jesaja 63:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Maar hulle het in opstand gekom+ en sy heilige gees gekrenk.+ Hy het toe in hulle vyand+ verander; hy het teen hulle oorlog gevoer.+ Hebreërs 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 want Jehovah dissiplineer hom wat hy liefhet; ja, hy gesel elkeen wat hy as ’n seun aanneem.”+
6 Die wonde wat toegedien word deur een wat liefhet, is getrou,+ maar die soene van ’n hater moet afgesmeek word.+
10 Maar hulle het in opstand gekom+ en sy heilige gees gekrenk.+ Hy het toe in hulle vyand+ verander; hy het teen hulle oorlog gevoer.+