1 Konings 16:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 kyk, daarom raak ek heeltemal ontslae van Baäsa en sy huis, en ek sal beslis sy huis soos die huis van Jeroʹbeam, die seun van Nebat, maak.+ 1 Konings 16:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En toe hy begin regeer, onmiddellik nadat hy op sy troon gaan sit het, het hy die hele huis van Baäsa uitgeroei. Hy het van hom niemand laat oorbly wat manlik is nie,+ ook nie sy bloedwrekers+ of sy vriende nie.
3 kyk, daarom raak ek heeltemal ontslae van Baäsa en sy huis, en ek sal beslis sy huis soos die huis van Jeroʹbeam, die seun van Nebat, maak.+
11 En toe hy begin regeer, onmiddellik nadat hy op sy troon gaan sit het, het hy die hele huis van Baäsa uitgeroei. Hy het van hom niemand laat oorbly wat manlik is nie,+ ook nie sy bloedwrekers+ of sy vriende nie.