Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 20:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Toe het sy knegte vir hom gesê: “Kyk tog, ons het gehoor dat die konings van die huis van Israel konings van liefderyke goedhartigheid is.+ Laat ons asseblief saklinne+ om ons lendene+ en toue om ons koppe dra, en laat ons uitgaan na die koning van Israel. Miskien sal hy u siel laat lewe.”+

  • 2 Korintiërs 7:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want om op ’n goddelike wyse bedroef te wees, bewerk berou wat tot redding lei, waaroor ’n mens nie sal spyt wees nie;+ maar die droefheid van die wêreld bring die dood voort.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel