Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Jy mag jou nie voor hulle neerbuig of laat oorhaal om hulle te dien nie,+ want ek, Jehovah jou God, is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis,+ wat straf vir die oortreding van die vaders oor die kinders bring, oor die derde geslag en oor die vierde geslag, in die geval van dié wat my haat,+

  • 2 Konings 9:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Hy het toe vir sy adjudant+ Bidkar gesê: “Tel hom op; gooi hom op die stuk land van Nabot, die Jisreëliet;+ want onthou: Ek en jy het met spanne perde agter sy vader Agab gery, en Jehovah het hierdie uitspraak+ teen hom gegee:

  • 2 Konings 10:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En net toe die brief by hulle kom, het hulle die seuns van die koning geneem en hulle doodgemaak, sewentig man,+ waarna hulle hulle koppe in mandjies gesit en dit na hom in Jisʹreël gestuur het.

  • 2 Konings 10:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Ook het Jehu almal doodgemaak wat van die huis van Agab in Jisʹreël oorgebly het en al sy vooraanstaandes+ en sy kennisse en sy priesters,+ totdat hy van hom geen oorlewende laat oorbly het nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel