Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 21:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En Agab het vir Eliʹa gesê: “Het jy my gevind, o my vyand?”+ waarop hy gesê het: “Ek het u gevind. ‘Omdat jy jou verkoop het om te doen wat sleg is in die oë van Jehovah,+

  • 2 Kronieke 36:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Maar hulle het voortdurend die boodskappers van die ware God uitgelag+ en sy woorde verag+ en met sy profete die spot gedryf,+ totdat die woede+ van Jehovah teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing was nie.+

  • Psalm 34:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Rampspoed sal die goddelose doodmaak;+

      En dié wat die regverdige haat, sal skuldig geag word.+

  • Spreuke 9:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Moenie ’n spotter teregwys nie, sodat hy jou nie haat nie.+ Gee ’n wyse ’n teregwysing, en hy sal jou liefhê.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel