Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 18:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Daarop het die koning van Israel vir Joʹsafat gesê:+ “Daar is nog een man+ deur wie ons Jehovah kan raadpleeg, maar ek haat hom beslis,+ want hy profeteer oor my niks goeds nie, maar al sy dae iets slegs.+ Hy is Migaʹja, die seun van Jimla.”+ Joʹsafat het egter gesê: “Die koning moenie so iets sê nie.”+

  • Jesaja 30:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 wat vir dié wat sien, gesê het: ‘Julle moenie sien nie’, en vir dié wat visioene het: ‘Julle moenie vir ons sien wat reg is nie.+ Spreek vir ons vleiende dinge; sien bedrieglike dinge.+

  • Jeremia 38:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En die vorste het vir die koning begin sê: “Laat hierdie man asseblief doodgemaak word,+ want so maak hy die hande van die krygsmanne wat in hierdie stad oorgebly het en die hande van die hele volk slap, deur volgens hierdie woorde met hulle te praat.+ Want hierdie man soek nie die vrede van hierdie volk nie, maar rampspoed.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel