Psalm 10:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hy het in sy hart gesê:+ “God het vergeet.+Hy het sy aangesig verberg.+Hy sal dit beslis nooit sien nie.”+ Jesaja 30:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 wat vir dié wat sien, gesê het: ‘Julle moenie sien nie’, en vir dié wat visioene het: ‘Julle moenie vir ons sien wat reg is nie.+ Spreek vir ons vleiende dinge; sien bedrieglike dinge.+ Hosea 7:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hulle maak die koning bly deur hulle slegtheid en vorste deur hulle bedrieërye.+
11 Hy het in sy hart gesê:+ “God het vergeet.+Hy het sy aangesig verberg.+Hy sal dit beslis nooit sien nie.”+
10 wat vir dié wat sien, gesê het: ‘Julle moenie sien nie’, en vir dié wat visioene het: ‘Julle moenie vir ons sien wat reg is nie.+ Spreek vir ons vleiende dinge; sien bedrieglike dinge.+