Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 22:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Daarop het die koning van Israel vir Joʹsafat gesê: “Daar is nog een man deur wie ons Jehovah kan raadpleeg;+ maar ek haat hom beslis,+ want hy profeteer nie goeie nie, maar slegte dinge oor my+—Migaʹja, die seun van Jimla.” Joʹsafat het egter gesê: “Die koning moenie so iets sê nie.”+

  • 2 Kronieke 18:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Daarop het die koning van Israel vir Joʹsafat gesê:+ “Daar is nog een man+ deur wie ons Jehovah kan raadpleeg, maar ek haat hom beslis,+ want hy profeteer oor my niks goeds nie, maar al sy dae iets slegs.+ Hy is Migaʹja, die seun van Jimla.”+ Joʹsafat het egter gesê: “Die koning moenie so iets sê nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel