Genesis 4:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hierop het hy gesê: “Wat het jy gedoen? Luister! Jou broer se bloed roep van die grond af na my toe uit.+ Psalm 9:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want wanneer hy na bloedvergieting soek,+ sal hy beslis aan húlle dink;+Hy sal die geroep van die geteisterdes gewis nie vergeet nie.+ Psalm 72:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Van onderdrukking en van geweld sal hy hulle siel verlos,En hulle bloed sal kosbaar wees in sy oë.+ Jesaja 26:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Want kyk! Jehovah kom uit sy plek te voorskyn om van die inwoner van die land rekenskap te eis vir sy oortreding,+ en die land sal beslis sy bloedvergieting openbaar+ en sal nie langer sy doodgemaaktes bedek nie.”+
10 Hierop het hy gesê: “Wat het jy gedoen? Luister! Jou broer se bloed roep van die grond af na my toe uit.+
12 Want wanneer hy na bloedvergieting soek,+ sal hy beslis aan húlle dink;+Hy sal die geroep van die geteisterdes gewis nie vergeet nie.+
14 Van onderdrukking en van geweld sal hy hulle siel verlos,En hulle bloed sal kosbaar wees in sy oë.+
21 Want kyk! Jehovah kom uit sy plek te voorskyn om van die inwoner van die land rekenskap te eis vir sy oortreding,+ en die land sal beslis sy bloedvergieting openbaar+ en sal nie langer sy doodgemaaktes bedek nie.”+