23 En al die mense van die land het met ’n harde stem gehuil,+ en al die mense het oorgetrek, en die koning het by die Kidronstroomvallei+ gestaan, en al die mense het oorgetrek met die oop pad na die wildernis.
6 Daarbenewens het hy die heilige paal+ uit die huis van Jehovah na die buitewyke van Jerusalem gebring, na die Kidronstroomvallei, en dit in die Kidronstroomvallei verbrand+ en dit tot stof vermaal en die stof daarvan op die grafte+ van die kinders van die volk gegooi.
18Nadat Jesus hierdie dinge gesê het, het hy saam met sy dissipels oor die Kidronwinterstroom+ uitgegaan na waar daar ’n tuin was, en hy en sy dissipels het daar ingegaan.+