Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 7:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Die gesnede beelde van hulle gode moet julle met vuur verbrand.+ Jy mag die silwer en die goud daaraan nie begeer+ of dit inderdaad vir jou neem nie,+ sodat jy nie daardeur verstrik word nie;+ want dit is iets verfoeiliks+ vir Jehovah jou God.

  • Deuteronomium 9:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En die voorwerp van julle sonde wat julle gemaak het, die kalf,+ het ek geneem, en ek het dit met vuur verbrand en dit verbrysel en dit deeglik gemaal totdat dit so fyn soos stof was; waarna ek die stof daarvan in die stroom gegooi het wat van die berg afvloei.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel