11 Toe het God vir Salomo gesê: “Omdat dít jou na aan die hart gelê het+ en jy nie rykdom, besittings en eer of die siel van jou haters gevra het nie, en jy ook nie baie dae gevra het nie,+ maar jy wysheid en kennis vir jou vra sodat jy my volk kan rig waaroor ek jou koning gemaak het,+