1 Konings 3:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En die hele Israel het gehoor van die regterlike beslissing+ wat die koning gegee het; en hulle het bevrees geword vir die koning,+ want hulle het gesien dat die wysheid+ van God in hom was om regterlike beslissings uit te voer. Spreuke 14:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Die wysheid van die skerpsinnige is om sy weg te verstaan,+ maar die dwaasheid van sotte is bedrog.+
28 En die hele Israel het gehoor van die regterlike beslissing+ wat die koning gegee het; en hulle het bevrees geword vir die koning,+ want hulle het gesien dat die wysheid+ van God in hom was om regterlike beslissings uit te voer.
8 Die wysheid van die skerpsinnige is om sy weg te verstaan,+ maar die dwaasheid van sotte is bedrog.+