Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 17:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Maar hy mag nie vir hom perde vermeerder+ of die volk na Egipte laat teruggaan om perde te vermeerder nie,+ aangesien Jehovah vir julle gesê het: ‘Julle mag nooit weer op hierdie pad teruggaan nie.’

  • 2 Samuel 8:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En Dawid het van hom duisend-sewehonderd ruiters en twintigduisend voetsoldate gevange geneem;+ en Dawid het die hakskeensenings van al die strydwaperde+ afgesny,+ maar hy het van hulle honderd strydwaperde laat oorbly.

  • 1 Konings 10:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En hulle het elkeen sy geskenk gebring:+ silwervoorwerpe+ en goue voorwerpe en klere en wapens+ en balsemolie, perde en muile,+ jaar na jaar.+

  • 2 Kronieke 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En gewoonlik het hulle ’n strydwa uit Egipte gebring en uitgevoer vir seshonderd silwerstukke en ’n perd vir honderd-en-vyftig; en so was dit vir al die konings van die Hetiete en die konings van Sirië.+ Deur middel van hulle het die uitvoer geskied.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel