1 Konings 5:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En net toe Hiram+ die woorde van Salomo hoor, het hy hom grootliks begin verbly, en hy het gesê: “Mag Jehovah vandag geloof+ word omdat hy Dawid ’n wyse+ seun oor hierdie talryke volk gegee het!”+ Psalm 72:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Mag Jehovah God, Israel se God, geloof word,+Wat alleen wonderlike werke doen.+
7 En net toe Hiram+ die woorde van Salomo hoor, het hy hom grootliks begin verbly, en hy het gesê: “Mag Jehovah vandag geloof+ word omdat hy Dawid ’n wyse+ seun oor hierdie talryke volk gegee het!”+