Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En hy het verder aan die huis gebou om dit te voltooi+ en het die huis met balke en rye van sederhout+ oordek.

  • 1 Konings 6:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En die binneste vertrek was twintig el lank en twintig el breed+ en twintig el hoog; en hy het dit met suiwer goud oorgetrek+ en die altaar+ met sederhout bedek.

  • 2 Kronieke 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En stuur aan my seder-,+ jenewer-+ en algummimstompe+ uit die Liʹbanon,+ want ek weet goed dat u knegte ervare daarin is om die bome van die Liʹbanon af te kap+ (en kyk, my knegte is saam met u knegte),

  • Psalm 104:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Die bome van Jehovah word versadig,

      Die seders van die Liʹbanon wat hy geplant het,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel