Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 5:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En gee dan nou bevel dat hulle vir my seders uit die Liʹbanon+ kap; en my knegte sal saam met u knegte wees, en die lone van u knegte sal ek aan u gee volgens alles wat u sê, want u weet goed dat daar onder ons niemand is wat weet hoe om bome te kap soos die Sidoniërs+ nie.”

  • 1 Konings 6:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En die binneste vertrek was twintig el lank en twintig el breed+ en twintig el hoog; en hy het dit met suiwer goud oorgetrek+ en die altaar+ met sederhout bedek.

  • 2 Kronieke 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En stuur aan my seder-,+ jenewer-+ en algummimstompe+ uit die Liʹbanon,+ want ek weet goed dat u knegte ervare daarin is om die bome van die Liʹbanon af te kap+ (en kyk, my knegte is saam met u knegte),

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel