10 En hulle het nie die Kanaäniete verdryf+ wat in Geser+ gewoon het nie, en die Kanaäniete woon nog tot vandag toe onder Eʹfraim+ en is aan slaafse dwangarbeid onderwerp.+
13 En toe die kinders van Israel sterk geword het,+ het hulle die Kanaäniete dwangarbeid opgelê,+ en hulle het hulle nie heeltemal uit hulle besitting verdryf nie.+
22 En Salomo het nie een van die kinders van Israel ’n slaaf gemaak nie;+ want hulle was die krygsmanne en sy knegte en sy vorste en sy adjudante en hoofde van sy strydwadrywers en van sy ruiters.+
9 Maar Salomo het nie een van die kinders van Israel ’n slaaf vir sy werk gemaak nie;+ want hulle was krygsmanne+ en hoofde van sy adjudante en hoofde van sy strydwadrywers+ en van sy ruiters.+