2 En Jehovah het vir Moses gesê: “Praat met jou broer Aäron dat hy nie te alle tye mag inkom in die heiligdom+ binne die voorhangsel,+ voor die deksel wat op die Ark is nie, sodat hy nie sterf nie;+ want in ’n wolk+ sal ek bokant die deksel verskyn.+
7 Toe het die priesters die ark van die verbond van Jehovah na sy plek gebring, in die binneste+ vertrek van die huis, in die Allerheiligste,+ onder die vlerke van die gerubs in.+