17 Toe het hy die lampstaander+ van suiwer goud gemaak. Van dryfwerk het hy die lampstaander gemaak. Sy kante en sy arms, sy kelke, sy knoppe en sy bloeisels het daaruit voortgekom.+
49 en die lampstaanders,+ vyf regs en vyf links voor die binneste vertrek, van suiwer goud,+ en die bloeisels+ en die lampe+ en die snuiters,+ van goud,