Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 27:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “En jy moet die voorhof+ van die tabernakel maak. Vir die kant na die Negeb, na die suide toe, het die voorhof behangsels van fyn gedraaide linnedraad;+ die lengte vir die een kant is honderd el.

  • 2 Kronieke 4:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Toe het hy die voorhof+ van die priesters+ gemaak en die groot ingeslote ruimte+ en die deure wat by die ingeslote ruimte behoort, en die deure daarvan het hy met koper oorgetrek.

  • 2 Kronieke 7:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Toe het Salomo die middel van die voorhof geheilig+ wat voor die huis van Jehovah was, omdat hy daar die brandoffers+ en die vetstukke van die gemeenskapsoffers gebring het, want die koperaltaar+ wat Salomo gemaak het, kon die brandoffer en die graanoffer+ en die vetstukke+ nie bevat nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel