-
1 Konings 8:64Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
64 Op dié dag moes die koning die middel van die voorhof heilig wat voor die huis van Jehovah is,+ omdat hy daar die brandoffer en die graanoffer en die vetstukke van die gemeenskapsoffers moes bring; want die koperaltaar+ wat voor Jehovah is, was te klein om die brandoffer en die graanoffer en die vetstukke+ van die gemeenskapsoffers te bevat.
-