Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En Salomo het ’n huweliksverbintenis+ met Farao, die koning van Egipte, aangegaan en Farao se dogter+ geneem en haar na die Stad van Dawid+ gebring, totdat hy sy eie huis+ en die huis van Jehovah+ en Jerusalem se muur rondom klaar gebou het.+

  • 1 Konings 9:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Farao se dogter+ het egter uit die Stad van Dawid+ opgekom na haar huis wat hy vir haar gebou het. Toe het hy die Wal gebou.+

  • 2 Kronieke 8:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En Salomo het Farao se dogter+ uit die Stad van Dawid gebring+ na die huis wat hy vir haar gebou het,+ want hy het gesê: “Hoewel sy ’n vrou van my is, mag sy nie in die huis van Dawid, die koning van Israel, woon nie, want die plekke waar die ark van Jehovah gekom het, is heilig.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel