Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En Salomo het ’n huweliksverbintenis+ met Farao, die koning van Egipte, aangegaan en Farao se dogter+ geneem en haar na die Stad van Dawid+ gebring, totdat hy sy eie huis+ en die huis van Jehovah+ en Jerusalem se muur rondom klaar gebou het.+

  • 1 Konings 7:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Wat sy huis betref waar hy moes woon, in die ander voorhof,+ dit was weg van die huis af wat by die Portaal behoort. Dit was op dieselfde manier gemaak. En hy het ’n huis soos hierdie Portaal gebou vir Farao se dogter,+ wat Salomo geneem het.

  • 2 Kronieke 8:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En Salomo het Farao se dogter+ uit die Stad van Dawid gebring+ na die huis wat hy vir haar gebou het,+ want hy het gesê: “Hoewel sy ’n vrou van my is, mag sy nie in die huis van Dawid, die koning van Israel, woon nie, want die plekke waar die ark van Jehovah gekom het, is heilig.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel