3 En die portaal+ aan die voorkant van die tempel van die huis was twintig el lank, voor op die breedte van die huis. Tien el was dit diep, aan die voorkant van die huis.
12 Wat die groot voorhof betref, daar was rondom drie rye+ gekapte klip en ’n ry sederbalke; en so ook vir die binneste+ voorhof van die huis+ van Jehovah en vir die portaal+ van die huis.
48 En hy het my in die portaal van die huis gebring,+ en hy het die sypilaar van die portaal gemeet, vyf el aan hierdie kant en vyf el aan die ander kant. En die breedte van die poort was drie el aan hierdie kant en drie el aan die ander kant.