1 Konings 6:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 En hy het die binneste+ voorhof met drie rye+ gekapte klip en ’n ry sederbalke gebou. Johannes 10:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 en Jesus het in die tempel in die pilaargang van Salomo+ geloop. Handelinge 5:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En deur die hande van die apostels het daar baie tekens en voortekens onder die volk plaasgevind;+ en hulle was almal eendragtig saam in Salomo se pilaargang.+
12 En deur die hande van die apostels het daar baie tekens en voortekens onder die volk plaasgevind;+ en hulle was almal eendragtig saam in Salomo se pilaargang.+