1 Konings 7:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En koning Salomo het gestuur en Hiram+ uit Tirus laat haal. 2 Kronieke 2:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En ek stuur dan nou ’n vaardige man, ervare in begrip, Hiram-Abi,+ 2 Kronieke 4:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Laastens het Hiram die kanne+ en die skoppe+ en die bakke gemaak.+ So het Hiram die werk voltooi wat hy in die huis van die ware God vir koning Salomo gedoen het.
11 Laastens het Hiram die kanne+ en die skoppe+ en die bakke gemaak.+ So het Hiram die werk voltooi wat hy in die huis van die ware God vir koning Salomo gedoen het.