40 En Hiram+ het gaandeweg die komme+ en die skoppe+ en die bakke+ gemaak. Eindelik het Hiram al die werk voltooi+ wat hy met betrekking tot die huis van Jehovah vir koning Salomo gedoen het:
16 en die kanne en die skoppe+ en die vurke+ en al hulle voorwerpe+ het Hiram-Abiw+ van blink gevryfde koper vir koning Salomo gemaak vir die huis van Jehovah.