Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 27:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En jy moet sy kanne maak om sy vetterige as te verwyder, en sy skoppe en sy bakke en sy vurke en sy vuurbakke; en jy moet al sy voorwerpe van koper maak.+

  • 2 Konings 25:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En hulle het die kanne en die skoppe en die blussers en die bekers en al die kopervoorwerpe+ waarmee hulle gedien het, geneem.

  • 2 Kronieke 4:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 en die kanne en die skoppe+ en die vurke+ en al hulle voorwerpe+ het Hiram-Abiw+ van blink gevryfde koper vir koning Salomo gemaak vir die huis van Jehovah.

  • Jeremia 52:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En hulle het die kanne en die skoppe+ en die blussers+ en die bakke+ en die bekers en al die kopervoorwerpe waarmee hulle gedien het, geneem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel