1 Konings 7:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 En Hiram+ het gaandeweg die komme+ en die skoppe+ en die bakke+ gemaak. Eindelik het Hiram al die werk voltooi+ wat hy met betrekking tot die huis van Jehovah vir koning Salomo gedoen het:
40 En Hiram+ het gaandeweg die komme+ en die skoppe+ en die bakke+ gemaak. Eindelik het Hiram al die werk voltooi+ wat hy met betrekking tot die huis van Jehovah vir koning Salomo gedoen het: