32 So het al die werk vir die tabernakel van die tent van samekoms tot voltooiing gekom, deurdat die kinders van Israel bly doen het volgens alles wat Jehovah Moses beveel het.+ Hulle het net so gedoen.
43 En Moses het al die werk gesien, en kyk! hulle het dit gedoen net soos Jehovah beveel het. So het hulle dit gedoen. Gevolglik het Moses hulle geseën.+