2 Toe het Salomo die ouer manne van Israel+ en al die stamhoofde,+ die owerstes van die vaderhuise+ van die kinders van Israel, in Jerusalem bymekaar laat kom om die ark+ van die verbond van Jehovah uit die Stad van Dawid,+ dit wil sê Sion,+ op te bring.+