Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 24:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe het Semaʹja, die seun van Netaʹnel, die sekretaris+ van die Leviete, hulle opgeskryf voor die koning en die vorste en Sadok,+ die priester, en Ahimeʹleg,+ die seun van Abjaʹtar,+ en die hoofde van die vaderhuise van die priesters en van die Leviete;+ een vaderhuis is vir Eleaʹsar+ uitgekies en een is vir Iʹtamar+ uitgekies.

  • 1 Kronieke 24:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En hulle het ook die lot gewerp+ net soos hulle broers, die seuns van Aäron, gedoen het voor koning Dawid en Sadok en Ahimeʹleg en die hoofde van die vaderhuise van die priesters en van die Leviete. Wat vaderhuise+ betref, was die hoof net soos sy jonger broer.

  • 2 Kronieke 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En Salomo het met die hele Israel gepraat, met die hoofde oor duisend+ en oor honderd+ en met die regters+ en met al die owerstes van die hele Israel,+ die hoofde van die vaderhuise.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel