33 En jy moet die voorhangsel onder die hakies ophang en die ark van die getuienis+ daarheen bring, binnekant die voorhangsel; en die voorhangsel moet vir julle ’n skeiding maak tussen die Heilige+ en die Allerheiligste.+
21 Toe het hy die Ark in die tabernakel ingebring en die voorhangsel+ wat as skerm dien, op sy plek opgehang en toegang tot die ark van die getuienis afgesluit,+ net soos Jehovah Moses beveel het.