-
1 Konings 6:27Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
27 Toe het hy die gerubs in die binneste huis gesit, sodat die vlerke van die gerubs uitgesprei was.+ So het die vlerk van die een tot aan die muur gereik en die vlerk van die ander gerub tot aan die ander muur gereik; en hulle vlerke was na die middel van die huis toe, terwyl vlerk tot aan vlerk gereik het.+
-