1 Konings 18:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En ná baie dae+ het Jehovah se woord in die derde jaar tot Eliʹa gekom en gesê: “Gaan, vertoon jou aan Agab, aangesien ek vasbeslote is om reën op die oppervlak van die aarde te gee.”+ Psalm 68:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 ’n Oorvloedige stortreën het u laat val, o God;+U erfdeel, ja, toe dit afgemat was, het u dit weer krag gegee.+
18 En ná baie dae+ het Jehovah se woord in die derde jaar tot Eliʹa gekom en gesê: “Gaan, vertoon jou aan Agab, aangesien ek vasbeslote is om reën op die oppervlak van die aarde te gee.”+
9 ’n Oorvloedige stortreën het u laat val, o God;+U erfdeel, ja, toe dit afgemat was, het u dit weer krag gegee.+