Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Jy—jy is dit getoon, sodat jy kan weet dat Jehovah die ware God is;+ daar is geen ander buiten hom nie.+

  • Jesaja 44:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “Só het Jehovah gesê, die Koning van Israel+ en sy Terugkoper,+ Jehovah van die leërs: ‘Ek is die eerste en ek is die laaste,+ en buiten my is daar geen God nie.+

  • Jesaja 45:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Ek is Jehovah, en daar is geen ander nie.+ Buiten my is daar geen God nie.+ Ek sal jou styf omgord, hoewel jy my nie geken het nie,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel