Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Jy—jy is dit getoon, sodat jy kan weet dat Jehovah die ware God is;+ daar is geen ander buiten hom nie.+

  • 1 Konings 8:60
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 60 sodat al die volke van die aarde kan weet+ dat Jehovah die ware God is.+ Daar is geen ander nie.+

  • Jesaja 44:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 MOENIE in angs verkeer nie, en moenie verbysterd raak nie.+ Het ek jou dit nie van daardie tyd af persoonlik laat hoor en dit aangekondig nie?+ En julle is my getuies.+ Bestaan daar ’n God buiten my?+ Nee, daar is geen Rots nie.+ Ek het geeneen geken nie.’”

  • Joël 2:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En julle sal moet weet dat ek in die midde van Israel is,+ en dat ek Jehovah julle God is en daar geen ander is nie.+ En my volk sal tot onbepaalde tyd nie beskaamd staan nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel