2 Samuel 15:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Absalom het toe spioene+ deur al die stamme van Israel gestuur om te sê: “Sodra julle die geluid van die horing hoor, moet julle ook sê: ‘Absalom het koning geword+ in Hebron!’”+
10 Absalom het toe spioene+ deur al die stamme van Israel gestuur om te sê: “Sodra julle die geluid van die horing hoor, moet julle ook sê: ‘Absalom het koning geword+ in Hebron!’”+