Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 kyk, ek bou+ ’n huis vir die naam+ van Jehovah my God om dit aan hom te heilig,+ om welriekende reukwerk+ voor hom te brand, met die altydblywende stapelbrood+ en die brandoffers soggens en saans,+ op die sabbatte+ en op die nuwemane+ en op die feestye+ van Jehovah ons God. Tot onbepaalde tyd+ is dit aan Israel opgelê.

  • 2 Kronieke 7:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En koning Salomo het die offerande van twee-en-twintigduisend beeste en honderd-en-twintigduisend skape geoffer.+ So het die koning en die hele volk die huis van die ware God ingewy.+

  • Esra 6:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En die kinders van Israel, die priesters en die Leviete+ en die res van die voormalige ballinge+ het die inwyding+ van hierdie huis van God met vreugde gevier.

  • Nehemia 12:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En by die inwyding+ van die muur van Jerusalem het hulle die Leviete gesoek, om hulle uit al hulle plekke na Jerusalem te bring ten einde ’n inwyding te hou en hulle te verheug, ja, met dankseggings+ en met liedere,+ simbale en snaarinstrumente+ en met harpe.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel