Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 20:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “Ook die beamptes+ moet met die volk praat en sê: ‘Wie is die man wat ’n nuwe huis gebou het en dit nie ingewy het nie? Laat hom gaan en na sy huis terugkeer, sodat hy nie in die geveg sterf en ’n ander man dit inwy nie.+

  • 1 Konings 8:63
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 63 En Salomo het die gemeenskapsoffers geoffer+ wat hy aan Jehovah moes bring, twee-en-twintigduisend beeste en honderd-en-twintigduisend skape,+ sodat die koning en al die kinders van Israel die huis van Jehovah kon inwy.+

  • Psalm 30:opskrif
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • ’n Melodie. ’n Lied vir die inwyding van die huis.+ Van Dawid.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel