1 Konings 6:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 In die vierde jaar is die fondament+ van die huis van Jehovah gelê, in die maanmaand Sif;+ 1 Konings 6:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 en in die elfde jaar, in die maanmaand Bul, dit is die agtste maand, was die huis klaar+ wat al sy besonderhede en sy hele plan+ betref; sodat hy sewe jaar daaraan gebou het.
38 en in die elfde jaar, in die maanmaand Bul, dit is die agtste maand, was die huis klaar+ wat al sy besonderhede en sy hele plan+ betref; sodat hy sewe jaar daaraan gebou het.