Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 7:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Maar omdat Jehovah julle liefgehad het,+ en omdat hy gehou het by die beëdigde verklaring wat hy vir julle voorvaders gesweer het,+ het Jehovah julle met ’n sterk hand uitgelei,+ om jou te verlos uit die slawehuis,+ uit die hand van Farao, die koning van Egipte.

  • 1 Kronieke 17:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En u het u volk Israel tot onbepaalde tyd u volk gemaak,+ en u, o Jehovah, het hulle God geword.+

  • 2 Kronieke 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Daarop het Hiram, die koning van Tirus,+ in ’n brief wat hy aan Salomo gestuur het, gesê: “Omdat Jehovah sy volk liefgehad het,+ het hy u as koning oor hulle aangestel.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel