Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 22:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Wat die res van die aangeleenthede van Agab betref en alles wat hy gedoen het en die ivoorhuis+ wat hy gebou het en al die stede wat hy gebou het, is dit nie opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Israel nie?

  • Psalm 45:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Al u klere is mirre en aalwynhout en kassia;+

      Vanuit die grootse ivoorpaleis+ het snaarinstrumente u bly gemaak.

  • Psalm 122:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Want daar het die trone vir die gereg gestaan,+

      Trone vir die huis van Dawid.+

  • Amos 6:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Julle wat op ivoorslaapbanke+ gaan lê en op julle divans uitgestrek lê en die ramme uit ’n kudde en die jong bulle onder vetgemaakte kalwers eet;+

  • Openbaring 18:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 ’n volle voorraad+ goud en silwer en edelstene en pêrels en fyn linne en purper en sy en skarlaken; en alles van geurige hout en allerhande ivoorvoorwerpe en allerhande voorwerpe van baie kosbare hout en van koper en van yster en van marmer;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel