Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 7:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En jou huis en jou koninkryk sal beslis tot onbepaalde tyd voor jou bestendig wees; jou troon sal tot onbepaalde tyd stewig gevestig word.”’”+

  • 2 Samuel 8:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En Benaʹja,+ die seun van Joʹjada, was oor die Keretiete+ en die Peletiete.+ Wat die seuns van Dawid betref, hulle het priesters geword.+

  • 1 Konings 10:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Verder het die koning ’n groot ivoortroon+ gemaak en dit met gelouterde goud oorgetrek.+

  • 1 Kronieke 29:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En Salomo het as koning in die plek van sy vader Dawid op Jehovah se troon+ gaan sit en was suksesvol,+ en al die Israeliete was gehoorsaam aan hom.

  • Matteus 19:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Jesus het vir hulle gesê: “Voorwaar, ek sê vir julle: In die herskepping, wanneer die Seun van die mens op sy glorieryke troon gaan sit, sal ook julle wat my gevolg het, op twaalf trone sit en die twaalf stamme van Israel oordeel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel