-
2 Konings 11:14Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
14 Toe het sy gesien, en kyk, die koning het volgens die gewoonte by die pilaar gestaan,+ en die hoofde en die trompetblasers+ by die koning, en die hele volk van die land was bly+ en het op die trompette geblaas. Onmiddellik het Ataʹlia+ haar klere geskeur en begin roep: “’n Sameswering! ’n Sameswering!”+
-