2 Konings 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En wat Ataʹlia,+ die moeder van Ahaʹsia,+ betref, sy het gesien dat haar seun gesterf het. Daarop het sy opgestaan en die hele nageslag van die koninkryk doodgemaak.+ 2 Konings 11:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hy het ses jaar lank by haar in die huis van Jehovah verborge gebly, terwyl Ataʹlia oor die land regeer het.+
11 En wat Ataʹlia,+ die moeder van Ahaʹsia,+ betref, sy het gesien dat haar seun gesterf het. Daarop het sy opgestaan en die hele nageslag van die koninkryk doodgemaak.+
3 En hy het ses jaar lank by haar in die huis van Jehovah verborge gebly, terwyl Ataʹlia oor die land regeer het.+