Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 1:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 Daarna het die hele volk agter hom aan opgekom, en die volk het op fluite gespeel+ en hulle met groot vreugde verbly,+ sodat die aarde+ geskeur het van hulle geraas.

  • 2 Konings 11:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Toe het sy gesien, en kyk, die koning het volgens die gewoonte by die pilaar gestaan,+ en die hoofde en die trompetblasers+ by die koning, en die hele volk van die land was bly+ en het op die trompette geblaas. Onmiddellik het Ataʹlia+ haar klere geskeur en begin roep: “’n Sameswering! ’n Sameswering!”+

  • 1 Kronieke 12:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 En ook dié naby hulle, tot by Isʹsaskar+ en Seʹbulon+ en Nafʹtali,+ het voedsel op esels+ en op kamele en op muile en op beeste gebring, baie eetgoed van meel,+ koeke van saamgeperste vye+ en rosynekoeke+ en wyn+ en olie+ en beeste+ en skape,+ want daar was blydskap+ in Israel.

  • Openbaring 19:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En ek het iets gehoor wat soos ’n stem van ’n groot menigte was en soos ’n geluid van baie waters en soos ’n geluid van swaar donderslae. Hulle het gesê: “LOOF Jah,+ want Jehovah ons God, die Almagtige,+ het as koning begin heers.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel