Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 12:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 maar die plek wat Jehovah julle God uit al julle stamme sal kies om sy naam daar te vestig, om dit daar te laat woon, moet julle soek, en daarheen moet jy gaan.+

  • 1 Konings 11:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Maar ek sal nie die hele koninkryk afskeur nie.+ Een stam sal ek aan jou seun gee, ter wille van my kneg Dawid+ en ter wille van Jerusalem wat ek uitgekies het.”+

  • 2 Konings 21:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En hy het altare in die huis van Jehovah gebou,+ waarvan Jehovah gesê het: “In Jerusalem sal ek my naam vestig.”+

  • 2 Konings 23:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Maar Jehovah het gesê: “Ook Juda+ sal ek onder my oë uit verwyder,+ net soos ek Israel+ verwyder het; en ek sal beslis hierdie stad verwerp wat ek uitgekies het, ja, Jerusalem, en die huis waarvan ek gesê het: ‘My naam sal daar bly.’”+

  • Psalm 132:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want Jehovah het Sion uitgekies;+

      Hy het daarna verlang as ’n woonplek vir hom:+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel