21 En hy het agter hom omgedraai en toe ’n span bulle geneem en hulle geslag,+ en met die trekgoed+ van die bulle het hy hulle vleis gekook en dit toe aan die mense gegee, en hulle het geëet. Daarna het hy opgestaan en Eliʹa gevolg en hom begin dien.+
26 Julle moet egter nie so wees nie.+ Maar laat hy wat die grootste onder julle is, soos die jongste word,+ en die een wat as die vernaamste optree, soos die een wat dien.+